Marius Nel, die uit-tredende besturende direkteur en uitvoe-rende hoof van die KMI Lughawe. Van die eerste graaf die grond by die toekomstige Kruger Mpumalanga Internasionale (KMI) Lughawe gedelf het ...
Wonderboom-lughawe het geen kans om ’n ekonomiese lughawe te wees of om as ’n internasionale lughawe verklaar te word nie. Dit moet eerder in erwe verdeel of as kleinpakkie versendinglughawe bedryf ...
DIE lughawens van Kimberley en Upington het naas die George-lughawe in die Suid-Kaap nou onderskeidelik die tweede en derde lughawens in Suid-Afrika geword wat met hul eie sonkragaanlegte kan spog.
Noem hom eerder “koning Narcissus” as koning Mswati, sê kritici nadat Swaziland se “internasionale” lughawe Vrydag amptelik na dié land se vors genoem is. Die Koning Mswati III- Internasionale Lughawe ...